Wednesday 27 January 2016

Bruinsuiker Broodjie

Bruinsuiker broodjie

Bestandele:

Brood deeg
250ml Room
Bruinsuiker
 
Metode:

Smeer diep oondpan en voorverhit oond tot 180C.
Maak deeg in klein balletjies (so bietjie groter as 'n mince bolletjie) en pak in oondpan.
Gooi room bo-oor en die bruin suiker bo oor dit oor deeg.
Bak in oond tot gaar.
 
Heerlik saam met Braaivleis of as ontbyt broodjie.

No comments:

Post a Comment