Friday 15 January 2016

Pampoen Poffertjies

PAMPOEN POFFERTJIES:

Sous:
2 kop suiker
2 kop melk
1 kop water
2 eetl botter
5tl maizina angemaak met bietjie van die melk
sout
Kook alles en bring tot kookpunt

Pampoenkoekie:
2 koppies gaar pampoen
2 koppies meel
4tl bakpoeier
2 eiers
Meng alles.
Skep nou lepels vol in pan met warm olie en bak tot gaar.
Pak lae poffertjies,
NB Hou jou poffertjies warm - gooi WARM sous oor die warm poffertjies 
Ek het myne in my deepfryer gemaak, teelepel gewys ingegooi en die hoeveelheid is ongeveer 50 poffertjies.

No comments:

Post a Comment