Sunday 17 January 2016

Suidwes Pap

SUIDWES PAP

1½ koppie braaipap
3/4 koppie suiker
2 eetlepels botter
1 t bakpoeier
3 eiers
knypie sout
1 blik pitmielies
2 blikke sweetcorn
Gooi water van pitmielies af.

Meng die bestandele in 'n mengbak
Bak vir 45minute by 200 Grade
Dit is heerlik saam met braaivleis - kry baie komplimente

No comments:

Post a Comment