Maal tamaties fyn en sprinkel met bietjie sout
.Laat dit n paar uur staan.
Verwyder die sap deur dit deur n sif te vryf met n houtlepel.
Geur die sap met suurlemoensap, Worsectersous, sout en peper na smaak.
Voeg bietjie suiker by en bedien koud.
No comments:
Post a Comment