Gebakte Roomvis
Oond 180 gr C. Pak 500 gr bevrore visstukke in oondbak. Sprinkel liggies met vissspeserye. Meng saam in aparte bak: 250 ml plein yogurt, 250 ml room en 1 pakkie sampioensoppoeier. Gooi sous oor die vis. Sprinkel 1/2 k gerasperde kaas bo-oor. Bak tot vis vlok as jy vurk in vis druk. Bedien met kappok- aartappels om sous oor te skep.
No comments:
Post a Comment