Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit
Kannie ophou eet nie!
Bestanddele
1 kg bruismeel
5 koppies semel / All-bran
400 ml suiker
2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand
1 tl sout
500g margarien Stork Bake
3 jumbo eiers
500 ml karringmelk
125 ml kookolie
Hoe maak mens
Meng al die droe bestanddele
Smelt margarien
Meng in droe bestanddele
Klits eiers
Gooi karringmelk daarin
Gooi olie dan daarin
Meng (Droe+Margarien) + (Nat)
Spuit / smeer oondpan
Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute
Laat droog in oond teen 80 grade
No comments:
Post a Comment