Tuesday 6 September 2016

Boere Dumplings


Bestanddele
3 ½ k Koekmeel
2 t Kitsgis
3 tlp Suiker
1 ½ tlp Sout
± 250 – 300ml Water.

Metode.
Meng die bestanddele (as jy ‘n menger het sommer daarmee), maak toe met plastiek en laat rys terwyl jou vleis gaar word.
Die laaste 20min, sit jou klein bolletjies op die vleis en maak die pot toe. MOENIE die pot oopmaak voor die tyd om is nie. En daar’s hy!!
OF GERBUIK GEKOOPTE BROODDEEG!

No comments:

Post a Comment