Sunday 31 January 2016

Maklike Kaaskoek

Maklike Kaaskoek

Hemels .....!! "Maklike Kaaskoek"
1 Pakkie Tennisbeskuitjies, fyngedruk4 el botter gesmeltbietjie fyn pypkaneelbietjie fyn gemmer poeier
Vulsel:2 x 250g houertjies roomkaas125ml houertjie room30 ml suurlemoensap5 ml gerasperde suurlemoenskil5 el witsuiker3 groot eiers1 tl vanielje10 ml vlapoeier aangemaak in pasta met bietjie melkknippie sout
Voorverhit oond 180C
Kors:Gooi die pypkaneel en gemmer by koekiekrummelsSprei die krummels in ‘n gesmeerde oondvaste bak se bodemGooi baie stadig, oor die agterkant van ‘n opskeplepel, die botter oor, moet dit nie meng nie, sit net so in yskas tot botter liggies geset het
Vulsel:Meng al die bestanddele in diep mengbak, moenie te veel karring nie, maar maak seker dis goed gemengGiet oor die gestolde koekiekors, versprei eweredigBak 35 minute in ‘n voorverhitte oondLaat goed afkoel
Om te bedien:*grenadella pulp of suurlemoen pulpMet opdien, smeer met grenadella of suurlemoenpulp

No comments:

Post a Comment