Wednesday, 7 September 2016

Maklike "Pofadder" Resep


'n Lekker Maklike 'Pofadder' Resep. Die gestopte vetderm lyk kompleet nes 'n pofadder as dit gaar is.

Bestanddele

- 1 vetderm
- 1 skaaplewer, vlies en pypies verwyder
- sout en peper
Metode

Dop die vetderm om. Krap dit skoon.
Sny die lewer in klein stukkies en geur na smaak met sout en peper.
Stop die vetderm met lewerstukkies.
Braai oor stadige kole.

No comments:

Post a Comment