Saturday 23 January 2016

Kerrie Frikkadelle

Kerrie Frikkadelle

Week 1 dik sny brood in water. Voeg alles saam in bak: 1 kg maalvleis, sny brood, 5 ml borrie, 50 ml baltjang, 10 ml sout, 2 gekapte ui, 10 ml kerriepoeier, 2 t suiker en 30 ml asyn. Meng liggies saam. Rol in bolletjies en plaas op skink bord vir 2 uur in yskas.  Braai in vlak olie of op medium-kole op rooster.

No comments:

Post a Comment