Goed om ’n droë vel te streel...♫
Jy sal die volgende nodig hê:
½ komkommer, gesny
1 e gemaalde hawermout
1 e heuning
1. Maak die komkommer fyn en skep dit in ’n mengbak.
2. Roer die hawermout en heuning by en wend dit aan jou gesig. 3. Masseer die mengsel sagkens met sirkelbewegings in jou gesig in.
4. Los dit vir 10 tot 15 minute aan.
5. Spoel af met koue water en druk met ’n skoon handdoek droog.
**Dié masker is fantasties om ’n droë vel te streel en help herstel.♫
No comments:
Post a Comment