Wednesday, 9 March 2016

Ouma Serra se Mieliepaptert


Bestanddele
2 lilter kookwater
2 teelepels sout
2 kg mieliemeel
1 koppie sonneblomolie
1 x 340 g blikkie suikermielies
1 x 340 g blikkie mieliepitte, gedreineer
1 kg spek, gesnipper
1 kg sampioene, opgesny
1 kg maalvleis, gaar gemaak
500 g Chedderkaas

Metode
Maak die pap soos op die tradisionele manier.
Meng al die ander bestanddele saam met die pap.
(Die pap en ander bestanddele kan ook in lae in 'n oondbak gepak word)
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Sprinkel fyn biltong oor sodra dit uit die oond kom.
Bedien warm of teen kamertemperatuur.

No comments:

Post a Comment