Wednesday, 16 March 2016

Skaapnek

Bestanddele
6 - 8 skywe skaapnek
4 knoffeltoontjies
1ui, opgekap
2 tamaties, opgekap
1 teelepel suiker
2 eetlepels tamatiesous
2 eetlepels blatjang
1 eetlepels Worcestersous
1 koppie water

Metode
Braai die ui tot deurskynend.
Voeg die skaapnek en knoffel by, en braai tot bruin.
Voeg die res van die bestanddele, behalwe die water, by.
Roer vir 2 minute.
Voeg die water by.
Laat dit vir 2 uur prut teen 180 grade, met deksel op.
Haal die deksel af vir die laaste 10 minute, en plaas onder die rooster.
Bedien met kapokaartappel en slaai.
Strooi kaas oor

No comments:

Post a Comment