Wednesday, 16 March 2016

Lekker Baber

Bestanddele
1 baber
½ koppie meel
½ koppie broodkrummels
knippie sout
bietjie asyn

Metode
Trek die vel van die vis af.
Sprinkel asyn oor die filette.
Meng die droë bestanddele.
Rol die vis daarin.
Bak in warm olie.

No comments:

Post a Comment