Tuesday, 22 March 2016

Skaapribbetjie


Bestanddele
bruinsuiker
sout
skaapribbetjie

Metode
Smeer die ribbetjie goed in met sout en suiker.
Draai dit toe in tinfoelie.
Bak teen 160 grade vir 1½ uur.
Haal dit uit die foelie en rooster tot bruin en bros.

No comments:

Post a Comment