Sunday 10 April 2016

3 Minute Joghurt en Kondensmelk Tert


‘n Pakkie Tennisbeskuitjies / Mariebeskuitjies
500 ml houer joghurt (enige geur)
1 blikkie kondensmelk

Vorm ‘n kors met die beskuitjies en ‘n bietjie botter.
Meng die joghurt en kondensmelk en gooi oor die kors.
Mikrogolf vir 3 minute.
Verkoel in yskas

No comments:

Post a Comment