1 Skilferkors – uitgerol
1 blikkie bullybeef – effe fyn gedruk met ‘n vurk
1 uie gekap
1 green pepper gekap of kwart van elk – green, yellow, red pepper
1 kop chedder kaas
Braai bullybeef, uie en greenpepper – haal van stoof af en meng kaas by
Smeer oor skilferkors en rol op.
Vou kante mooi toe en na onder
Sit in bakplaat.
Verf eier of melk of mayonnaise bo-oor en maak 3 vertikale kepe in rol
Bak by 180 grade C vir so 45 min tot gaar en bruin en bros
Bedien saam broodrolletjies en mengelslaai of kapokaartappels
Wenk:
Ek braai nie eers my goed nie – ek meng die gekapte uie, greenpepers, die kaas en bullybeef (alles net so rou) – smeer dit oor die skilferkors, rol op en bak
No comments:
Post a Comment