Monday, 18 April 2016

Gebakte Aartappelslaai


Sny 6 gekookte aartappels,nie pap gekook, in blokkies en plaas in bak, 
MAAK WITSOUS:
l ½ k melk,
2 E margarine,
2 E koekmeel 
sout en peper na smaak.
MENG DAN MET:
¼ k mayonaise,
1 E  aangemaakte mosterd
Gooi oor aartappels, meng liggies deur.
Rasper dan cheddar kaas en sprinkel bo-oor.
Bak vir 30 minute by 180°C.
Bedien saam met braavleis of oongebakte vleis

No comments:

Post a Comment