Thursday 14 April 2016

Tuna Koekies


2 x blikkies tuna 60 g gouda 115 g spinasie 50 g uie 15 ml olyf olie 2,5 ml knoffelsout 5 ml gemengde kruie 1 eier 30 ml olyf olie Dreineer tuna  en plaas in 'n mengbak. Rasper kaas en gooi by tuna. Kap  spinasie en uie baie fyn. Soteer uie en spinasie in olie tot sag. Voeg die sout en kruie by. Voeg uie en spinasie by tuna en voeg eier by. Meng deeglik. Verhit 30ml olyf olie. Skep lepels vol van die mengsel in die olie en braai vir 10min tot goudbruin, draai om en braai vir nog 10min.

No comments:

Post a Comment