Friday 15 April 2016

Gerookte Snoek Pate


320 g gerookte snoek 80 g roomkaas, by kamer temperatuur 30 ml room 15 g fyngekapte gherkins sout en varsgemaalde swart peper na smaak Vlok die snoek en verwyder al die grate. Voeg die res van die bestanddele saam met die snoek in ‘n voedselverwerker en verwerk tot glad. Skep uit in ‘n mooi opdienbakkie en verkoel in die yskas tot benodig.

No comments:

Post a Comment