Tuesday, 10 May 2016

Goue Stroop Poeding


Oond 180 gr C.    Sif saam: 1 k koekmeel, kwart t sout, 1 t koeksoda en voeg 1 k bruinsuiker by.  Verhit  125 ml melk, 125 gr botter in kastrol, roer 1 k goue stroop by, moenie kook nie. Koel effe af en roer 4 geklitste eiers by stroopmengsel. Roer by meelmengsel tot deeg, roer dan 2 t asyn by en skep in gesmeerde oonbak.  . Bak vir 30-35 minute tot gaar. Bedien met baie vla.

No comments:

Post a Comment