Oond 180 gr C. Pak rou hoemderstukke in oondbak. Sprinkel met hoenderspeserye en kruie, bv. roosmaryn, pietersielie, tiemie. Meng in beker halwe k mayonaise, 2 E chutney, 2 E appelkooskonfyt, halwe t mostertpoeier en 1 E suurlemoensap. Kerf 1 klein uitjie en sprinkel oor hoenderstukke. Gooi sous bo-oor hoender en bak vir 1-2 ure. Draai stukke om na half uur en bak verder tot gaar. Bedien met rys vir die lekker sous
No comments:
Post a Comment