Sunday 17 January 2016

Maklike en Vinnige Pasta

Maklike En Vinnige Pasta

Maak Pasta Gaar - Macaroni is lekker om te gebruik

In 'n pan braai uie in genoeg botter.
Braai dan bacon saam die uie tot amper gaar.
Gooi koekmeel (moet maar skat met die oog) by dan word dit dik en meng dan melk stadig by.
Dit word dan soos 'n witsouts maar met die bacon in.
Snipper koue vleisies en gooi dit ook by.
Jy kan Sampioene saam met die bacon braai.
 
As die sousies nie te dik is nie meng jy die pasta by en roer deeglik. Sprinkel kaas oor as jy wil en voila!!!

No comments:

Post a Comment