Monday 18 January 2016

Pizza

Pizza

Bolaag + enige vulsel
 
Meng die volgende saam en kook vir 5 min op lae hitte: 

Braai 1 ui in olie

1 blik tamatie en uie smoor

2 tl mixed herbs

2 tl knoffel vlokkies

½ kop tamatie sous

3 eetlepels suiker 

+ gerasperde kaas vir bo-op

Deeg
 
6 koppies koekmeel

1 pakkie kits suurdeeg (blou of groen)

3 tl sout

3 tl suiker

Lou water  

Meng droë bestandele en gooi genoeg warm water by om ‘n stywe deeg te vorm.

Deel deeg in 2 stukke.

Reghoeke, druk in bakplaat, plaas enige vulsel op en gooi kaas bo-oor.

Sirkels, rol deeg uit en druk met ‘n ronde deksel uit.

Jy hoef nie die deeg te los om te reis nie. Bak vir 20 min by 180*C

No comments:

Post a Comment