Tuesday 2 February 2016

Aartappel - koekies

Aartappel-koekies

Rasper aartappels (hoeveelheid kan geskat word)
1½ teelepel sout
250ml Bruismeel
Peper na smaak
1 x groot gerasperde ui
3 eiers
 
Meng alles saam tot ‘n stywe deeg .

Bak in genoeg olie tot bruin .

No comments:

Post a Comment