Tuesday 2 February 2016

Paptert

Paptert

BESTANDELE:

Mieliemeel soos aangemaak deur die pakverwysing
250ml Vars Room
250g Diced Bacon
1 pakkie Sampioene (in skywe gesny)
1 blikkie tamatie en uie smoor
1 blikkie pitmielies (gedreineer)
Gerasperde cheddarkaas
Botter blokkies vir braai
Halwe pakkie bruin uie sop
 
METODE:

Maak die pap aan soos per die pakverwysing.  Dit moet semi-styf wees.
Braai uie en sampioene in botter vir so +- 3 minute (uie moet deurskynend wees)
Voeg die diced bacon by en braai gaar
Voeg die tamatie en uie smoor asook die pitmielies by en roer deur
Gebruik 'n diep oondbak en skep 'n lagie pap, dan 'n lagie vleismengsel en hou so aan totdat alles in die bak is (laaste laag moet vleis wees)
Meng die room met die halwe pakkie bruin uie sop en gooi oor die tert
Strooi kaas bo-oor en sit in die oond en bak tot kaas gesmelt is.
 

No comments:

Post a Comment