Thursday 21 January 2016

Outydse Karringmelkpoeding

Outydse Karringmelkpoeding

Bestanddele:

1½ eetlepel botter
¾ koppie suiker
3 eiers
3 eetlepels meel
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
1 teelepel vanilla geursel
1 koppie melk
2 koppies karringmelk
 
Metode:

Room die botter en suiker saam, voeg die eiers een vir een by en klits goed. 
Sif die meel, bakpoeier en sout en voeg by eiermengsel.
Meng die vanilla, melk en karringmelk by. 
Gooi in gesmeerde bak.
Sit klontjies botter bo-op.
Bak vir +- 40 minute.

No comments:

Post a Comment