RETHA SE KAASKOEK RESEP
1 Blikkie Kondensmelk
80 ml Suurlemoensap
1 Houertjie room
1 Houertjie roomkaas
Botter en Tennisbeskuitjies
Maak kors met botter en tennisbeskuitjies. Meng suurlemoensap en kondensmelk. Voeg room en roomkaas by en meng goed. Gooi bo-op kors en bak vir 10 min @ 180'C.
No comments:
Post a Comment