Sunday 24 January 2016

Tuna Tert

Tuna Tert 

2 x blikkies tuna (gewoon)

Braai 1 – 2 uie bruin

1tl Mosterd

1tl Maggi Fondor /Aromat

1 x groot pak kaas en uie chips
 
Witsous

2 x koppies melk

4 x eetlepels botter

4 x eetlepels koekmeel

Maak mengsel aan.

Haal van die stoof af.

Klits 3 eiers en gooi by die witsous .

Gooi uie by vis,

Gooi dan mosterd en fondor/aromat daarby,

Gooi dan witsous by,

Rol ‘n halwe pak kaas en uie chips fyn en gooi by vis,

Meng alles goed,

Neem die helfte van die res van die chips, rol fyn en gooi in ‘n gesmeerde tertbord,

Gooi dan vismengsel in bak,

Strooi dan al die chips wat oorgebly het bo-oor die gereg en bak in oond op 180 vir ‘n half uur.

No comments:

Post a Comment