Goed om ’n moeë vel te vernuwe.♫
Jy sal die volgende nodig hê:
½ koppie warm water
½ koppie hawermout
2 e ongegeurde jogurt
1 e heuning
wit van 1 klein eier
1. Meng die water met die hawermout en laat dit vir 3 tot 4 minute afkoel.
2. Voeg die jogurt, heuning en eierwit by.
3. Meng goed en wend ’n dun lagie aan jou gesig aan.
4. Los dit vir 10 tot 15 minute op en spoel dit dan met louwarm water af.
**Jou vel sal verfris voel.♫
No comments:
Post a Comment