Goed vir hidrasie...♫
Jy sal die volgende nodig hê:
1 t natuurlike heuning
1 t fyngemaakte avokado
1 t klapperolie
1. Meng al die bestanddele in ’n bak.
2. Was jou gesig en druk dit liggies droog.
3. Maak seker jou hande is skoon en masseer dan die masker op jou gesig.
4. Laat die masker vir 10 tot 15 minute op jou gesig.
5. Spoel met louwarm water af en druk jou vel droog.
**Jou vel behoort gehidreer te voel.♫
No comments:
Post a Comment