20kg vrugte (hy maal partykeer die vrugte, om met dit gistingsproses te help)
24 L water
10kg suiker
40g droe gis (dis 2 pakkies opgelos in lou water)
Meng alles en laat gis vir 4 – 6 weke in plastiek houers of totdat water bo-op dryf. Mengsel moet 2 x per dag omgeroer word.
Wanneer mengsel reg is, suig die mengsel deur ‘n klam doek, sodat die vrugte en die water geskei is. Stook slegs die watergedeelte.
Kan ek dit met turksvye dieselfde resep volg?
ReplyDelete