Sunday, 10 April 2016

Lekkerste, Vinnigste Kerriehoender


1 pakkie Royco Fruity chicken curry
1 blikkie appelkooskonfyt
Pak hoender
Hoender spice en sout

Smelt die konfyt, gooi pakkie kerrie by en meng
In n groot bak pak jy gespicede hoender en sout dit
Gooi sous bo oor en bak ongeveer n uur by 180 grade celcius, bedien met n sagte mash of rys

No comments:

Post a Comment