Thursday 30 June 2016

HoHo Koek


1 sjokolade koek mengsel voorberei volgens boks aanwysings en gooi in voorbereide 2 koekpanne en bak vir tyd gespesifiseer boks.
1 boks sjokolade versiersel
8 oz roomkaas versag
125 ml botter, sag
3 koppies strooisuiker
8 oz Orley whip room

Meng roomkaas en botter tot glad, voeg suiker by mengsel goed in , vou in styfgeklitse room dan verkoel.
Sodra koek afgekoel het , vul middel van koek met room mengsel en druk die boonste koek op sodat vulsel bietjie uit die kante loop.Versier bo-op met sjokolade versiersel

No comments:

Post a Comment