Thursday 30 June 2016

Olie Sjokoladekoek


2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1 3/4 koppie strooisuiker
1 koppie melk
75 ml olie
5 eiers
1 teelepel vanilla
Knippie Sout
2 eetlepels kakao

Klits eiers goed voeg suiker by en klits weer.
Verhit melk en olie.
Sif droe bestandele.
Voeg droe bestandele beurtelings met olie by.
Bak in oond 180 C vir 30 minute

No comments:

Post a Comment