Monday 27 June 2016

Sponskoek Sonder Eiers


620 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
460 ml margarien
360 ml suiker
620 ml idealmelk
15 ml vanilla

Sif die meel en bakpoeier saam. Klits die margarien en suiker vir 7 minute. Meng die idealmelk met die vanilla,en voeg dit stadig by die suikermengsel. Meng die meel lepels gewys in tot goed gemeng. Skep beslag in 2 gesmeerde ronde koekpanne. Bak teen 180 C vir 45 minute tot toetspen in die middel van die koek skoon uitkom.

No comments:

Post a Comment