Friday 5 August 2016

Gevulde Aartappels


Genoeg vir 4 mense
Bereiding: 5 minute
Gaarmaaktyd: 10 minute

4 groot aartappels
20 ml (4 t) olie
200 g spekvleis, in stukkies
gesny
1 ui, gehalveer en gesny
250 ml (1 k) suurroom of creme fraiche
5 ml (1 t) gekapte vars tiemie
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
100 ml gerasperde cheddarkaas

Voorverhit die oond tot 200 °C.

    Kook die aartappels in soutwater tot sag.
    Verhit intussen die olie in ’n groot pan en braai die spek tot bros.
    Voeg die ui by en soteer tot sag. Verwyder van die hitte en roer die suurroom of crème fraîche, tiemie en sout en peper by.
    Sny ’n kruis in elke aartappel, druk dit effens oop en skep die spekvleismengsel bo-op.
    Sprinkel die kaas oor en bak

No comments:

Post a Comment